Beta
za:gov:prescription-civil-and-criminal-matters-sexual-offences-amendment-act-15-2020
za:gov:prescription-civil-and-criminal-matters-sexual-offences-amendment-act-15-2020 — Prescription in Civil and Criminal Matters (Sexual Offences) Amendment Act 15 of 2020 (English / Afrikaans)
Beta. Legal information, not legal advice. LEGALDIGM is not a law firm. Check the official source for the current text.
Analyze this law with AIGovernment Gazette
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
Cape Town
Vol. 666 Kaapstad 23 December 2020 No. 44034
THE PRESIDENCY DIE PRESIDENSIE
No. 1416 23 December 2020 No. 1416 23 Desember 2020
It is hereby notified that the President Hierby word bekend gemaak dat die
has assented to the following Act, which President sy goedkeuring geheg het aan
is hereby published for general informa- die onderstaande Wet wat hierby ter al-
tion:— gemene inligting gepubliseer word:—
Act No. 15 of 2020: Prescription in Civil Wet No. 15 van 2020: Wysigingswet op
and Criminal Matters (Sexual Offences) Verjaring in Siviele en Strafregtelike
Amendment Act, 2020 Aangeleenthede (Seksuele Misdrywe),
2020 ISSN 1682-5843
44034
9 771682 584003
AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure
2
2 No. 44034 GENERAL EXPLANATORY NOTE:
GOVERNMENT GAZETTE, 23 DECEMBER 2020
Act No. 15 of 2020 [ ] Prescription
Words in bold type in in Civil and indicate
square brackets Criminal Matters (Sexualfrom
omissions Offences) Amendment Act, 2020
existing enactments.
Words underlined with a solid line indicate insertions in
(Englishenactments.
existing text signed by the President)
(Assented to 20 December 2020)
2
GENERAL EXPLANATORY NOTE:
[ ] Words in bold type in square brackets indicate omissions from
existing enactments.
Words underlined with a solid line indicate insertions in
existing enactments.
ACT
To amend the Prescription Act, 1969, so as to extend the list of sexual offences in
respect of which prescription does not commence to run under certain circum-
stances regarding a debt that is based on the alleged commission of any of those
sexual offences; to amend the Criminal Procedure Act, 1977, so as to extend the list
of sexual offences in respect of which a prosecution may be instituted after a period
of 20 years has lapsed since the date of the alleged commission of the sexual offence;
and to provide for matters connected therewith.
ACT
P ARLIAMENT of the Republic of South Africa enacts, as follows:—
To amend the Prescription Act, 1969, so as to extend the list of sexual offences in
respect of which prescription does not commence to run under certain circum-
Amendment of section
stances regarding a debt12 that
of Act 68 of 1969,
is based on theasalleged
amended by sectionof1 any
commission of Act
of 11 of
those
1984, section 68 of Act 32 of 2007 and section 48 of Act 7 of 2013
sexual offences; to amend the Criminal Procedure Act, 1977, so as to extend the list
of sexual offences in respect of which a prosecution may be instituted after a period
of1.
20Section 12 of
years has the Prescription
lapsed since the dateAct,of1969, is hereby
the alleged amended by
commission the substitution
of the for 5
sexual offence;
subsection (4) of the following subsection:
and to provide for matters connected therewith.
‘‘(4) Prescription shall not commence to run in respect of a debt that is based on
the alleged commission of—
(a) [an alleged ofsexual offenceofasSouth
contemplated in sections 3, 4, 17, 18(2), 20(1),
P ARLIAMENT the Republic Africa enacts, as follows:—
23, 24(2) and 26(1) of the Criminal Law (Sexual Offences and Related 10
Matters) Amendment Act, 2007,] any sexual offence in terms of the common
Amendment law ofor asection
statute;12and
of Act 68 of 1969, as amended by section 1 of Act 11 of
(b) [an alleged
1984, section 68 of Act offence] offences
32 of 2007 andasection
provided48 for in sections
of Act 7 of 20134, 5, 6, [and] 7 and
8(1) and involvement in these offences as provided for in section 10 of the
Prevention
1. Section 12 of theand Combating
Prescription of 1969,
Act, Trafficking in Persons
is hereby amended Act,
by2013,
the substitution for 155
during the time in which the creditor
subsection (4) of the following subsection: is unable to institute proceedings because of
his‘‘(4)
or her mental or [psychological condition] intellectual disability,
Prescription shall not commence to run in respect of a debt that is based on disorder or
incapacity, or because
the alleged commission of— of any other factor that the court deems appropriate.’’.
(a) [an alleged sexual offence as contemplated in sections 3, 4, 17, 18(2), 20(1),
Amendment23, of section
24(2) and13 of Act
26(1) of 68
theofCriminal
1969, as amended by section
Law (Sexual Offences11 of 139 of 10
ActRelated
and
1992 Matters) Amendment Act, 2007,] any sexual offence in terms of the common 20
law or a statute; and
2. Section
(b) [an13alleged
of the offence]
Prescription Act, 1969,
offences is hereby
as provided for amended by4,the
in sections 5, substitution in
6, [and] 7 and
subsection8(1)
(1) for paragraph (a) of the following paragraph:
and involvement in these offences as provided for in section 10 of the
‘‘(a) Prevention
the creditorand minor or isof[insane]
is aCombating a person
Trafficking with Act,
in Persons a mental
2013,or intellectual 15
disability, disorder or incapacity, or is affected by any other
during the time in which the creditor is unable to institute proceedings factor that the
because of
his or her mental or [psychological condition] intellectual disability, disorder or
incapacity, or because of any other factor that the court deems appropriate.’’.
Amendment of section 13 of Act 68 of 1969, as amended by section 11 of Act 139 of
1992 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za 20
2. Section 13 of the Prescription Act, 1969, is hereby amended by the substitution in
3
GOVERNMENT GAZETTE, 23 DECEMBER 2020 No. 44034 3
ALGEMENE VERDUIDELIKENDE NOTA:
Wysigingswet op Verjaring in Siviele en Strafregtelike Aangeleenthede (Seksuele Misdrywe), 2020 Wet No. 15 van 2020
[ ] Woorde in vet druk in vierkantige hakies dui op weglatings uit
bestaande
(Engelse teksverordeninge.
deur die President geteken)
Woorde met op
(Goedgekeur ’n 20
volstreep daaronder
Desember 2020) dui op invoegings in
3
bestaande verordeninge
ALGEMENE VERDUIDELIKENDE NOTA:
[ ] Woorde in vet druk in vierkantige hakies dui op weglatings uit
bestaande verordeninge.
Woorde met ’n volstreep daaronder dui op invoegings in
bestaande verordeninge
WET
Tot wysiging van die Verjaringswet, 1969, ten einde die lys van seksuele misdrywe
ten opsigte waarvan verjaring onder sekere omstandighede nie begin loop vir ’n
skuld wat gegrond is op die beweerde pleging van enige van daardie seksuele
misdrywe nie, uit te brei; tot wysiging van die Strafproseswet, 1977, ten einde die
lys seksuele misdrywe uit te brei ten opsigte waarvan ’n vervolging ingestel mag
WET
word na verloop van ’n tydperk van 20 jaar vanaf die datum van die beweerde
pleging van die seksuele misdryf; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede
wat daarmee in verband staan.
Tot wysiging van die Verjaringswet, 1969, ten einde die lys van seksuele misdrywe
ten opsigte waarvan verjaring onder sekere omstandighede nie begin loop vir ’n
D
skuldIEwat gegrond isvan
PARLEMENT op die
dieRepubliek
beweerdevan pleging van enige
Suid-Afrika van daardie
verorden, soos volg:—seksuele
misdrywe nie, uit te brei; tot wysiging van die Strafproseswet, 1977, ten einde die
lys seksuele misdrywe uit te brei ten opsigte waarvan ’n vervolging ingestel mag
word
Wysigingna verloop van12
van artikel ’nvan
tydperk
Wet 68 vanvan201969,
jaar soos die datum
vanafgewysig deurvan die 1beweerde
artikel van Wet
pleging van die seksuele misdryf; en om voorsiening te maak
11 van 1984, artikel 68 van Wet 32 van 2007 en artikel 48 van Wet 7 van 2013 vir aangeleenthede
wat daarmee in verband staan.
1. Artikel 12 van die Verjaringswet, 1969, word hierby gewysig deur subartikel (4) 5
deur die volgende subartikel te vervang:
D IE ‘‘(4)
PARLEMENT
Verjaring van
beweerde pleeg van—
begindie Republiek
nie loop van
nie ten Suid-Afrika
opsigte van ’n skuld wat soos
verorden, volg:—
gegrond
(a) [’n beweerde seksuele misdryf, soos beoog in artikels 3, 4, 17, 18(2), 20(1),
is op die
Wysiging 23, van24(2),
artikel 12
26(1)van enWet
71(1)68 of
van(2)1969, die gewysig
vansoos deur op
Wysigingswet artikel
die1 van Wet
Strafreg 10
11 van 1984, artikel 68
(Seksuele van Wet
Misdrywe en32 van
Verwante 2007 en artikel 48 van2007,]
Aangeleenthede), Wet 7enige
van 2013
seksuele
misdryf ingevolge die gemenereg of ’n wetsbepaling; en
1. (b)
Artikel 12 van die
misdrywe Verjaringswet,
soos in 1969,
artikels 4, 5, word
6, 7 hierbyvoor
en 8(1) gewysig
voorsiening gemaak (4)
deur subartikel en 5
deur die volgende subartikel
betrokkenheid by te vervang:
daardie misdrywe soos in artikel 10 van die ‘Prevention and
‘‘(4) Verjaringof
Combating begin nie loopinnie ten
Trafficking Personsopsigte
Act’, van ’n voor
2013, skuld wat gegrond is
voorsiening op die
gemaak, 15
beweerde
gedurendepleegdie tydvan— waarin die skuldeiser, vanweë sy of haar geestelike of
(a) [’n beweerde
[psigologiese seksuele
toestand] misdryf, soos
intellektuele beoog in artikels
gestremdheid, versteuring3, 4,
of 17, 18(2), 20(1),
onbevoegdheid,
23, 24(2),
of weens enige 26(1)
ander en 71(1)wat
faktor of die
(2) hof
vangepas
die Wysigingswet
ag, nie daartoeopindie Strafreg
staat is om 10
(Seksuele
verrigtinge Misdrywe
in te stel nie.’’. en Verwante Aangeleenthede), 2007,] enige seksuele
misdryf ingevolge die gemenereg of ’n wetsbepaling; en
(b) van
Wysiging artikelsoos
misdrywe 13 in artikels
van Wet 68 4,
van5, 6,
1969,7 en
soos8(1) voor deur
gewysig voorsiening gemaak
artikel 11 van Weten 20
139 van 1992betrokkenheid by daardie misdrywe soos in artikel 10 van die ‘Prevention and
Combating of Trafficking in Persons Act’, 2013, voor voorsiening gemaak, 15
gedurende
2. Artikel diedie
13 van tyd waarin die 1969,
Verjaringswet, skuldeiser, vanweë sy
word hierby gewysig ofdeur
haarin geestelike of
subartikel (1)
[psigologiese
paragraaf (a) toestand]
deur die volgendeintellektuele
paragraaf tegestremdheid,
vervang: versteuring of onbevoegdheid,
of weens
‘‘(a) enige ander
die skuldeiser faktor wat
minderjarig die hof gepas ’n
of [kranksinnig] ag,persoon
nie daartoe
met ’ninverstandelike
staat is om
verrigtinge
of in te stel nie.’’.
intellektuele gestremdheid, versteuring of onbevoegdheid is, of geraak 25
word deur enige ander faktor wat die hof gepas ag ten opsigte van enige
Wysiging van artikel
misdryf in 13 van Wet
artikel 12(4)68 van
bedoel, 1969, soos
of ’n gewysig
persoon onder artikel 11
deurkuratele is van Wet
of deur 20
139 van 1992
2. Artikel 13 van die Verjaringswet, 1969, word hierby gewysig deur in subartikel (1)
paragraaf (a) deur
Thisdie volgende
gazette is alsoparagraaf
available te vervang:
free online at www.gpwonline.co.za
‘‘(a) die skuldeiser minderjarig of [kranksinnig] ’n persoon met ’n verstandelike
of intellektuele gestremdheid, versteuring of onbevoegdheid is, of geraak 25
word deur enige ander faktor wat die hof gepas ag ten opsigte van enige
4 No. 44034 GOVERNMENT GAZETTE, 23 DECEMBER 2020
Act No. 15 of 2020 Prescription in Civil and Criminal Matters (Sexual Offences) Amendment Act, 2020
4
court deems appropriate with regard to any offence referred to in section
12(4), or is a person under curatorship or is prevented by superior force
including any law or any order of court from interrupting the running of
prescription as contemplated in section 15(1); or’’.
Substitution of section 18 of Act 51 of 1977, as substituted by section 68 of Act 32 of 5
2007 and amended by section 48 of Act 7 of 2013 and section 8 of Act 8 of 2017
3. The following section is hereby substituted for section 18 of the Criminal
Procedure Act, 1977:
‘‘Prescription of right to institute prosecution
18. (1) The right to institute a prosecution for any offence, other than [the 10
offences of]—
(a) murder;
(b) treason committed when the Republic is in a state of war;
(c) robbery, if aggravating circumstances were present;
(d) kidnapping; 15
(e) child-stealing;
(eA) the—
(i) common law offence of bribery;
(ii) offence referred to in section 1 of the Corruption Act, 1994
(Act No. 92 of 1994); or 20
(iii) offences referred to in Parts 1 to 4, or section 17, 20 or 21 (in
so far as it relates to the aforementioned offences) of Chapter 2
of the Prevention and Combating of Corrupt Activities Act,
2004 (Act No. 12 of 2004);
(f) [rape or compelled rape as contemplated in section 3 or 4 of the 25
Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) Amend-
ment Act, 2007, respectively] any sexual offence in terms of the
common law or statute;
(g) genocide, crimes against humanity and war crimes, as contemplated
in section 4 of the Implementation of the Rome Statute of the 30
International Criminal Court Act, 2002;
(h) any contravention of section 4, 5 or 7 and involvement in these
offences as provided for in section 10 of the Prevention and
Combating of Trafficking in Persons Act, 2013 (Act No. 7 of 2013);
[(hA) trafficking in persons for sexual purposes by a person as 35
contemplated in section 71(1) or (2) of the Criminal Law (Sexual
Offences and Related Matters) Amendment Act, 2007;
(i) using a child or person who is mentally disabled for porno-
graphic purposes as contemplated in sections 20(1) and 26(1) of
the Criminal Law (Sexual Offences and Related Matters) 40
Amendment Act, 2007;] or
(j) torture as contemplated in section 4(1) and (2) of the Prevention and
Combating of Torture of Persons Act, 2013 (Act No. 13 of 2013),
shall, unless some other period is expressly provided for by law, lapse after
the expiration of a period of 20 years from the time when the offence was 45
committed.
(2) The right to institute a prosecution that, in respect of any offence
referred to in subsection (1)(eA) and (f), has lapsed before the commence-
ment of the Prescription in Civil and Criminal Matters (Sexual Offences)
Amendment Act, 2020, is hereby revived.’’. 50
Short title
4. This Act is called the Prescription in Civil and Criminal Matters (Sexual Offences)
Amendment Act, 2020.
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
GOVERNMENT GAZETTE, 23 DECEMBER 2020 No. 44034 5
Wysigingswet op Verjaring in Siviele en Strafregtelike Aangeleenthede (Seksuele Misdrywe), 2020 Wet No. 15 van 2020
5
oormag, met inbegrip van ’n wetsbepaling of ’n hofbevel verhinder word om
die loop van verjaring te stuit soos in artikel 15(1) bedoel; of’’.
Vervanging van artikel 18 van Wet 51 van 1977, soos vervang deur artikel 68 van
Wet 32 van 2007 en gewysig deur artikel 48 van Wet 7 van 2013 en artikel 8 van Wet
8 van 2017 5
3. Artikel 18 van die Strafproseswet, 1977, word hierby deur die volgende artikel
vervang:
‘‘Verjaring van reg om vervolging in te stel
18. (1) Die reg om ’n vervolging in te stel vir ’n misdryf, behalwe [die
misdrywe van]— 10
(a) moord;
(b) hoogverraad gepleeg wanneer die Republiek in ’n staat van oorlog
verkeer;
(c) roof, indien verswarende omstandighede teenwoordig was;
(d) menseroof; 15
(e) kinderdiefstal;
(eA) die—
(i) gemeneregmisdryf van omkopery;
(ii) misdryf in artikel 1 van die Wet op Korrupsie, 1994 (Wet
No. 92 van 1994), bedoel; of 20
(iii) misdrywe in Dele 1 tot 4, of artikel 17, 20 of 21 bedoel (vir
sover dit met die bogenoemde misdrywe verband hou) van
Hoofstuk 2 van die Wet op Voorkoming en Bekamping van
Korrupte Bedrywighede, 2004 (Wet No. 12 van 2004);
(f) [verkragting of gedwonge verkragting soos onderskeidelik 25
beoog in artikel 3 of 4 van die Wysigingswet op die Strafreg
(Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede), 2007] enige
seksuele misdryf ingevolge die gemenereg of ’n wetsbepaling;
(g) volksmoord, misdade teen die mensdom en oorlogsmisdade, soos
beoog in artikel 4 van die Wet op die Implementering van die 30
Statuut van Rome oor die Internasionale Strafhof, 2002;
(h) enige oortreding van artikel 4, 5 of 7 en betrokkenheid by hierdie
misdrywe soos voor voorsiening gemaak in artikel 10 van die
‘Prevention and Combating of Trafficking in Persons Act’, 2013
(Wet No. 7 van 2013); 35
[(hA) mensehandel vir seksuele doeleindes deur iemand soos in
artikel 71(1) of (2) van die Wysigingswet op die Strafreg
(Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede), 2007,
beoog;
(i) die gebruik van ’n kind of ’n persoon wat verstandelik gestremd 40
is vir pornografiese doeleindes soos beoog in artikels 20 (1) en 26
(1) van die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en
Verwante Aangeleenthede), 2007;] of
(j) marteling soos beoog in artikel 4(1) en (2) van die ‘Prevention and
Combating of Torture of Persons Act’, 2013 (Wet No. 13 van 2013), 45
verval by verstryking van ’n tydperk van 20 jaar vanaf die tyd toe die
misdryf gepleeg is, tensy ’n ander tydperk regtens uitdruklik daarvoor
bepaal word.
(2) Die reg om ’n vervolging in te stel wat, ten opsigte van enige
misdryf bedoel in subartikel (1)(eA) en (f), voor die inwerkingtreding van 50
die Wysigingswet op Verjaring in Siviele en Strafregtelike Aangeleenthede
(Seksuele Misdrywe), 2020, verstryk het, herleef hierby.’’.
Kort titel
4. Hierdie Wet heet die Wysigingswet op Verjaring in Siviele en Strafregtelike
Aangeleenthede (Seksuele Misdrywe), 2020. 55
This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
