LEGALDIGMLEGALDIGM
    ← South Africa
    Beta
    za:gov:correctional-services-amendment-act-7-2021-english-afrikaans-01-jun-2021

    za:gov:correctional-services-amendment-act-7-2021-english-afrikaans-01-jun-2021 — Correctional Services Amendment Act 7 of 2021 (English / Afrikaans)

    Beta. Legal information, not legal advice. LEGALDIGM is not a law firm. Check the official source for the current text.

    Analyze this law with AI
    Government Gazette REPUBLIC OF SOUTH AFRICA Cape Town Vol. 672 Kaapstad 1 June 2021 No. 44650 The Presidency Die Presidensie No. 323 1 June 2021 No. 323 1 Junie 2021 It is hereby notified that the President Hierby word bekend gemaak dat die has assented to the following Act, President sy goedkeuring geheg het aan which is hereby published for general die onderstaande Wet wat hierby ter information:— algemene inligting gepubliseer word:— Act No. 7 of 2021: Correctional Services Wet No. 7 van 2021: Wysigingswet op Amendment Act, 2021 Korrektiewe Dienste, 2021 iSSN 1682-5845 4 4 6 5 0 9 771682 584003 AIDS HELPLINE: 0800-0123-22 Prevention is the cure 2  No. 44650 GOVERNMENT GAZETTE, 1 June 2021 Act No. 7 of 2021 Correctional Services Amendment Act, 2021 2 GENERAL EXPLANATORY NOTE: [ ] Words in bold type in square brackets indicate omissions from existing enactments. Words underlined with a solid line indicate insertions in existing enactments. (English text signed by the President) (Assented to 26 May 2021 ACT To amend the Correctional Services Act, 1998, so as to amend a certain deſnition; to insert, delete and amend certain provisions related to parole of offenders; and to provide for matters connected therewith. P ARLIAMENT of the Republic of South Africa enacts, as follows:— Amendment of section 1 of Act 111 of 1998, as amended by section 1 of Act 32 of 2001, section 1 of Act 25 of 2008 and section 1 of Act 5 of 2011 1. Section 1 of the Correctional Services Act, 1998 (Act No. 111 of 1998) (hereinafter 5 referred to as the principal Act), is hereby amended by the substitution for the deſnition of ‘‘Minister’’ of the following deſnition: ‘‘ ‘Minister’ means the [Minister of Correctional Services] Cabinet member responsible for correctional services;’’. Amendment of section 73 of Act 111 of 1998, as amended by section 27 of Act 32 of 10 2001 and substituted by section 12 of Act 5 of 2011 2. Section 73 of the principal Act is hereby amended— (a) by the substitution in subsection (6) for paragraph (a) of the following paragraph: ‘‘(a) Subject to the provisions of paragraph (b), a sentenced offender 15 serving a determinate sentence or cumulative sentences of more than 24 months for an offence committed after the commencement of Chapters IV, VI and this Chapter may not be placed on day parole or parole until such sentenced offender has served either the stipulated non-parole period, or if no non-parole period was stipulated, half of the sentence, but 20 day parole or parole must be considered whenever a sentenced offender has served 25 years of a sentence or cumulative sentences.’’; and (b) by the substitution in subsection (6)(b) for subparagraph (iv) of the following subparagraph: ‘‘(iv) life incarceration for an offence committed after the commencement 25 of Chapters IV, VI and this Chapter may not be placed on day parole or parole until he or she has served at least 25 years of the sentence; or’’. This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za STAATSKOERANT, 1 Junie 2021 No. 44650   3 Wysigingswet op Korrektiewe Dienste, 2021 Wet No. 7 van 2021 3 ALGEMENE VERDUIDELIKENDE NOTA: [ ] Woorde in vet druk tussen vierkantige hake dui skrappings uit bestaande verordeninge aan. Woorde met volstreep daaronder, dui invoegings in bestaande verordeninge aan. (Engelse teks deur die President geteken) (Goedgekeur op 26 Mei 2021) WET Tot wysiging van die Wet op Korrektiewe Dienste, 1998, ten einde ’n sekere omskrywing te wysig; sekere bepalings rakende parool van oortreders in te voeg, te skrap en te wysig; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband staan. D IE PARLEMENT van die Republiek van Suid-Afrika verorden, soos volg:— Wysiging van artikel 1 van Wet 111 van 1998, soos gewysig deur artikel 1 van Wet 32 van 2001, artikel 1 van Wet 25 van 2008 en artikel 1 van Wet 5 van 2011 1. Artikel 1 van die Wet op Korrektiewe Dienste, 1998 (Wet No. 111 van 1998) 5 (hierna die Hoofwet genoem), word hierby gewysig deur die omskrywing van ‘‘Minister’’ deur die volgende omskrywing te vervang: ‘‘ ‘Minister’ beteken die [Minister van Korrektiewe Dienste] Kabinetslid verantwoordelik vir korrektiewe dienste;’’. Wysiging van artikel 73 van Wet 111 van 1998, soos gewysig deur artikel 27 van 10 Wet 32 van 2001 en vervang deur artikel 12 van Wet 5 van 2011 2. Artikel 73 van die Hoofwet word hierby gewysig— (a) deur in subartikel (6) paragraaf (a) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(a) Behoudens die bepalings van paragraaf (b) mag ’n gevonniste oortreder wat ’n bepaalde vonnis of kumulatiewe vonnisse van meer as 15 24 maande uitdien vir ’n misdryf wat gepleeg is nadat Hoofstukke, IV, VI en hierdie Hoofstuk in werking getree het, nie op dagparool of parool geplaas word nie totdat sodanige gevonniste oortreder óf die vasgestelde nie-parooltydperk, óf indien geen nie-parooltydperk vasgestel was nie, die helfte van die vonnis, uitgedien het, maar dagparool of parool moet 20 oorweeg word wanneer ’n gevonniste oortreder 25 jaar van ’n vonnis of kumulatiewe vonnisse uitgedien het.’’; en (b) deur in subartikel (6)(b) subparagraaf (iv) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(iv) lewenslange opsluiting vir ’n misdryf wat gepleeg is nadat 25 Hoofstukke IV, VI en hierdie Hoofstuk in werking getree het, mag nie op dagparool of parool geplaas word totdat hy of sy ten minste 25 jaar van die vonnis uitgedien het nie; of’’. This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za 4  No. 44650 GOVERNMENT GAZETTE, 1 June 2021 Act No. 7 of 2021 Correctional Services Amendment Act, 2021 4 Amendment of section 136 of Act 111 of 1998, as amended by section 42 of Act 32 of 2001 3. Section 136 of the principal Act is hereby amended— (a) by the substitution for subsection (1) of the following subsection: ‘‘(1) Any person serving a sentence of incarceration [immediately] for 5 an offence committed before the commencement of Chapters IV, VI and VII is subject to the provisions of the Correctional Services Act,1959 (Act No. 8 of 1959), relating to his or her placement under community corrections, and is to be considered for such release and placement by the Correctional Supervision and Parole Board in terms of the policy and 10 guidelines applied by the former Parole Boards prior to the commence- ment of those Chapters.’’; and (b) by the substitution in subsection (3) for paragraph (a) of the following paragraph: ‘‘(a) Any sentenced offender serving a sentence of life incarceration 15 [immediately] for an offence committed before the commencement of Chapters IV, VI and VII is entitled to be considered for day parole and parole after he or she has served 20 years of the sentence.’’. Short title and commencement 4. This Act is called the Correctional Services Amendment Act, 2021, and comes into 20 operation on a date determined by the President by proclamation in the Gazette. This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za STAATSKOERANT, 1 Junie 2021 No. 44650   5 Wysigingswet op Korrektiewe Dienste, 2021 Wet No. 7 van 2021 5 Wysiging van artikel 136 van Wet 111 van 1998, soos gewysig deur artikel 42 van Wet 32 van 2001 3. Artikel 136 van die Hoofwet word hierby gewysig— (a) deur subartikel (1) deur die volgende subartikel te vervang: ‘‘(1) Enige persoon wat ’n vonnis van opsluiting uitdien 5 [onmiddellik] vir ’n misdryf wat voor die inwerkingtreding van Hoofstukke IV, VI en VII gepleeg is, is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Korrektiewe Dienste, 1959 (Wet No. 8 van 1959), met betrekking tot sy of haar plasing onder gemeenskapskorreksies, en moet oorweeg word vir sodanige vrylating en plasing deur die Korrektiewe 10 Toesig- en Paroolraad ingevolge die beleid en riglyne toegepas deur die voormalige Paroolrade voor die inwerkingtreding van daardie Hoof- stukke.’’; en (b) deur in subartikel (3) paragraaf (a) deur die volgende paragraaf te vervang: ‘‘(a) Enige gevonniste oortreder wat ’n vonnis van lewenslange 15 opsluiting [onmiddellik] vir ’n misdryf wat voor die inwerkingtreding van Hoofstukke IV, VI en VII gepleeg is, uitdien, is geregtig om vir dagparool en parool oorweeg te word nadat hy of sy 20 jaar van die vonnis uitgedien het.’’. Kort titel en inwerkingtreding 20 4. Hierdie Wet heet die Wysigingswet op Korrektiewe Dienste, 2021, en tree in werking op ’n datum deur die President by Proklamasie in the Staatskoerant bepaal. This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za 6  No. 44650 GOVERNMENT GAZETTE, 1 June 2021 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za STAATSKOERANT, 1 Februarie 2021 No. 44650   7 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za 8  No. 44650 GOVERNMENT GAZETTE, 1 June 2021 Printed by and obtainable from the Government Printer, Bosman Street, Private Bag X85, Pretoria, 0001 Contact Centre Tel: 012-748 6200. eMail: info.egazette@gpw.gov.za Publications: Tel: (012) 748 6053, 748 6061, 748 6065 This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za

    Related guides, FAQ and contract templates